X

5 Bedroom House For Sale in Albertinia

R3,650,000


Monthly Bond Repayment R39,555.31
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No WTM27863

Smallholding For Sale in Albertinia!

2.5ha Kleinhoewe te koop in Albertinia, Wes-Kaap!

Hierdie besondere eiendom - gesoneer as Kommersiéle Landbou eiendom en geoormerk as moontlike toekomstige residensiële ontwikkeling, maak van hom baie meer as net 'n kleinhoewe binne loopafstand na die dorp, met 'n groot en gemaklike gesinswoning - sy potensiaal strek soveel verder!

Die ruim woonhuis wat ideaal is vir 'n moontlike Gastehuis bestaan uit die volgende:

5 x ruim Slaapkamers
3 x Badkamers
Lekker groot tipiese Plaaskombuis
Ruim Sitkamer met 'n kaggel
Eetkamer en aparte Waskamer
Ruim en gemaklike kantoor of studeerkamer
Groot onthaal area / binne-braai area (onvoltooid)
asook 'n Buite-braai area by die swembad
Swembad (moet herstel of moontlik vervang word)

Bonus - Ingesluit by die transaksie is 'n 3.5KW Inverter met 4 x 100Ah Batterye asook 'n 8 Kanaal CCTV.
[Totale Oppervlakte: 376,7vkm]

Die woonhuis beskik oor potensiaal om verdeel te word in 2 x eenhede [1 x 3 Slaapkamer & 1 x 2 Slaapkamer].

Hierdie gewilde kleinhoewe in Albertinia wat bekend is vir sy geliefde 2 donkies, Moses die grys donkie en Noag die ou bruine, kan ook ideaal dien as 'n moontlike geleentheids 'venue' vir verjaarsdae, troues & veel meer wat uit die volgende bestaan:

1 x Werkerseenheid
1 x Slaapkamer eenheid met badkamer, oopplan kombuis en leefarea, Afdakkie met eie tuin
Totale oppervlakte meet 45,7vkm in grootte

2 x Groot Skure
1 x Enkel motorhuis
1 x Groot Stoor met Kombuis en Buite Toilet
Totale oppervlakte meet 281.2vkm

Die kleinhoewe beskik oor goeie weidingsgrond en hou die eienaars tans 2 x donkies, 1 x ponie, 6 x kallers en 3 x skape op die grond aan met 1 x 100kLt Sement Dam
Daar is ook 'n Fontein / Grond Dam met 3 x Hoenderhokke en 1 x Kraal / Stal

Potensiaal? EINDELOOS!

Vir meer inligting op hierdie besondere kleinhoewe en 'n MOET besigtiging - kontak my gerus!

Features

Bedrooms 5
Bathrooms 3
Recep. Rooms 5
Study 1
Garages 2
Land Size 25,090m²
Pool Yes
Pets Allowed Yes

Agent Contact Details

Nelia Rossouw
Non-Principal Property Practitioner
Registered with PPRA
(FFC 202 374 961 9)

Cell 076 480 1604
Office (044) 6907114
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy