Monthly Bond Repayment R18,206.28
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No WTM26293
Netjiese 3 slaapkamer 'intrek en bly' eiendom nuut op die mark te koop in Albertinia.
Hierdie netjiese gesinswoning spog met 3 slaapkamers en ingeboude kaste met n en-suite' badkamer by die hoofslaapkamer wat bestaan uit 'n stort, wasbak en toilet asook 'n gaste badkamer met bad, wasbak en 'n aparte toilet.
'n Gemaklike vertrek ideaal vir 'n kantoor met kaste begroet jou by die voordeur, lieflike houtvloere en 'n ruim sit en eetkamer vergesel jou na die mooi kombuis met kombuis lieflike kaste, n dubbel opwasbak en spens met glydeur.
Die ruim gesinswoning beskik oor 'n aparte wasarea met linnekas, wasbak en konneksies vir 'n wasmasjien. Nog 'n bietjie bederf is die ruim area by die agterdeur wat uitstap in 'n gevestigde tuin en lapa met buitebraai en klein stoorplekkie vir tuin gereedskap. Die eiendom spog met 2 garages waarvan 1 garage oor ekstra werkspasie beskik, 'n klein afdakkie vir die Ventertjie en daar is 'n water tank en 'n put met water op die erf (besproeiing is aangelê) ideaal vir die plant van 'n groente tuin en vrugtebome.
Vir meer inligting op die netjiese woonhuis of vir besigtiging, kontak my gerus!
Neat 3 bedroom 'move in and stay' property for sale and new on the market in Albertinia.
This neat family home boasts 3 bedrooms with fitted wardrobes and an en-suite bathroom at the master bedroom which consists of a shower, basin and toilet as well as a guest bathroom with bath, basin and a separate toilet.
A comfortable room ideal for office space with cupboards greets you at the front door, lovely wooden floors and a spacious lounge and dining room that accompanies you to the beautiful kitchen with kitchen cupboards, double sink and pantry with sliding door.
The spacious family home has a separate laundry area with linen closet, basin and connections for a washing machine. Another bit of pampering is the spacious area at the back door that steps out into an established garden and lapa with outdoor braai and small storage space for garden tools.
The property boasts 2 garages of which 1 garage has extra work space - there is also a small canopy for the Ventertjie and a water tank and a well with water on the plot (irrigation has been laid out) and therefore ideal for a vegetable garden and fruit trees.
For more information on the neat house or for viewing, please contact me!
Features
Bedrooms 3
Bathrooms 2
Recep. Rooms 2
Study 1
Garages 2
Land Size 976m²
Pets Allowed Yes
Monthly Rates R504.00