X

7Ha Farm For Sale in Mossel Bay Rural

R7,150,000


Monthly Bond Repayment R77,485.05
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No RL17119

Suksesvolle Restaurant belegging geleentheid!!!

Op die N2 tussen Gourits en Albertinia is die juweel direk van die die hoofpad te vind. Hô-Kaai wat gaan staan stil, kom loer in beteken.

Enig in sy soort in ons kontrei. Hier waar tyd gaan stil staan het. Een van die bekendste en gewildse een stop opregte Boere-kos restaurante. 'n Unieke eg Suid Afrikaanse restautrant gesamentlik met voel soos jou Ouma se huis atmosfeer, proe soos jou Ouma se kos en 'n unieke kuier plek in die Wes-Kaap.

Die 289 vierkante meter eetplek bestaan uit pragtige oudtydse meubels en sitplek vir 120 persone. 'n Volle gelisensieerde kroeg met 'n dranklisensie. 'n Lieflike stoep area van 62 vierkante meter kan met gemak toegemaak word vir additionele spasie vir kliente.

Boerekos word 7 dae van die week bedien. Ontbyt en middageters vanaf 08:00 tot 17:30. Resepte boek met al die resepte sal verskaf word.

Inhoud bestaan uit meubels, toerusting, eetware, stowe, vrieskaste, en kroeg toerusting

Eskom elektrisiteit met een enkel fase punt.
Boorgat, met nuwe boorgatpomp met twee 5000 liter tenke op stallasies met 'n drukpomp wat Eskom krag gebruik.
3 Reënwatertenke
Aanbouing vir onthaal lokaal wat aansluit by die Braai area se fondasies is reeds uitgebou asook pilare.

Omset van R1 500 000.00 per jaar.

Huis 2: 178.2 vierkante meter
Bestaan uit twee slaapkamers en twee badkamers.

Huis: 3 is nog nie voltooi nie.

Engin Kamer 2.5 x 3.0 Meter met 20 KVA 3 Fase Kragopwekker

Bestaande skaapvoerkrale, nuwe heinings en kampe, voerkraalafdakke, varkhok gebou met vooraf vervaardigde betonmuur en betonvloer met afdak.

Druppertuin van ongeveer 2500sq.

Bestaande groete tuin

Besigheids moontlikhede vir hierdie eiendom:

- Omskepping een woonhuis in 4 gastekamers
- Karavaanpark, want see is 12km na Vleesbaai en Boggomsbaai
- Onthaal bestemming, waar eetware gehuur kan word by restaurant
- Gebruik van kroeg fasaliteite apart van restaurant by onthaal lokaal en buite braai
- Hele perseel vir dranklisensie ge-soneer
- Onderverhuring van kampies, want almal wil graag hul eie skapies aanhou
- Kwekery vir groete, plante en bome
- Bou van stoorruimtes, waarvan daar altyd 'n tekort is
- Groot ares teen N2 waar voertuie en implemente kan uitgestal word vir verhuring en verkope
- Veilingskrale van BKB is 3km vanaf perseel vir aankoop van beeste en skape
- Aanvraag ook groot vir verkoop van lamvleis, beesvleis en varkvleis. Slagpale 25k vanaf perseel.

'n Unieke, soveel moontlikhede geleentheid.
Skakel gerus vir 'n afspraak - 'n moet sien!!!

Features

Bedrooms 2
Bathrooms 4
Flatlet 1
Recep. Rooms 7
Dom. Accom. 2
Study 1
Floor Size 622m²
Garages 3
Land Size 7Ha
Carports/Parkings 50
Furnished Yes
Pets Allowed Yes

Agent Contact Details

Elriette Jordaan
Harcourts Hartenbos

Cell 0842567918
Office (044) 6950443
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy