X

2 Bedroom House To Let in Walmansthal AH

R5,000 pm

Web Ref No RL25645

Plaasopstal te Huur

Hierdie is die geleentheid vir 'n senior egpaar om hul goue jare in die rustigheid van 'n werkende plaas te geniet. Die rustigheid van 'n plaas, die stilte van die omgewing en die gemoedsrus van die groot stad binne 25 km vanaf die woonplek.
Die werkende plaas word gebruik onder andere vir beesboerdery. Die plaas het 3 afsonderlike woonhuise. Die huis wat beskikbaar is bestaan uit 2 laapkamers, 'n ruim kombuis met volop kaste en 'n gas stoof, plus 'n baie groot leef vertrek wat ingerig kan word vir 'n kombinasie sitkamer, eetkamer en TV kamer. Die enkel badkamer bestaan uit 'n bad, stort, hand wasbak en toilet.
Die eenheid beskik oor 'n voorafbetaalde stelsel vir elektrisiteit en water is by die bekostigbare huur ingesluit is. Ook beskikbaar is 'n afdak vir 'n motor en 'n sluitbare stoorplek vir los items.
U kan die rustigheid van die plaaslewe kom geniet sonder om kommer te he oor die plaasbedrywighede.
Kontak ons gerus indien die gulde geleenteid wil besigtig.

Features

Bedrooms 2
Bathrooms 1
Recep. Rooms 1
Carports/Parkings 1
Pets Allowed Yes

Lease Details

Deposit R5,000
Lease Period 12 months
Available Immediately
Pets Allowed Yes

Agent Contact Details

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy