Die kothuis bied u die rustigheid van die natuur.
Ekstra groot motorhuis vir 'n boot of karavaan.
Ruim vertrekke met die oseaan wat 180 grade voor jou uitstrek.
Hierdie 280m² huis bied u die gerief van 'n binnebraai, ruim buite sitstoep, studeerkamer en vele meer.
Die vloerteëls kort aandag en is 'n uitdaging om aangevat te word.
Skakel my...
Fully furnished with fireplace(braai) on balcony.
'n Grondvloer woonstel is beskikbaar by die baie gewilde La Mer.
2 Slaapkamers
1 Badkamer
1 Afdak
Hartenbos is geleë op die wêreldbekende Tuinroete.
Vakansietye in Hartenbos is een van sy soort, met 'n verskeidenheid aktiwiteite en...
Pragtige siersteen woning met hoë kwaliteit afwerking. Lieflike see-en lansdkap uitsig.
3 Slaapkamers elkeen met en-suite.
N/A
Pragtige erf beskikbaar in Monte Christo.
'n Gelyk hoekerf is beskikbaar in die baie populêre Monte Christe Eco Estate.
Binne 'n 24/7 sekuriteits kompleks.
Kom bou jou droom huis, geniet die stilte met 'n pragtige see uitsig en natuur.
Hierdie huis is net vir jou.
Huis is 1 jaar oud. Geen NHBRC.
Daar is eiendom probleme:
Skuldbrief van R900 000 herstel koste aftrekbaar.
Voorstel van aanbieding van R600 000 of naaste KONTANT aanbod.
Pragtige ruim familie woning beskikbaar. Oopplan kombuis/leefarea. 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n dubbel motorhuis.
Die huis front noord, met pragtige uitsig op die berg.