This vacant stand is available in the breathtaking coastal town of Hartenbos, in the 24 hour security Estate of Monte Christo. Built your dream home and wake up each morning to spectacular views of the ocean.
Lovely vacant stand is available in Monte Christo, Hartenbos.
It is ideally situated close to major highways and leading schools and enjoys the security of a sought after Estate.
Come build your dream home!!
Pragtige erf in die sekuriteits kompleks, Monte Christo is te koop.
Pragtige see uitsig, met die mooiste natuur en wild op jou voorstoep.
Kom kyk vandag na die erf en bou jou droom huis.
No transfer of attorney fee payable.
Brand new family home on one level. 3 Bedrooms, 2 bathroom and 2 garages.
This house is a must see.
Die ligte siersteen eiendom bied maksimum see-uitsig vanaf die heuwels in Hartenbos. 2 slaapkamers is op die grondvloer waarvan elk hul eie volledige en-suite badkamer het. Die kamers is lekker ruim met ingeboude kaste. Daar is 'n gaste badkamer...
Pragtige nuwe huis in aanbou by gewilde Monte Christo, Hartenbos. Met 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n dubbel motorhuis.
Skakel my vandag om na die eiendom te gaan kyk.
3 bedroom, 2 bathrooms and a double garage. Quality finishes.
Photo's to be updated as building continue.
Grondvloer woonstel in 'n baie gewilde kompleks in Hartenbos te koop.
Die woonstel is baie sentraal geleë en is stapafstand van alle aktiwiteite.
Hierdie nuut geboude woning is geleë in 'n 24 uur sekuriteitskompleks.
Met 'n pragtige seeuitsig kan mens die natuur en stilte geniet.
Die oopplan leefarea is ruim.
Moderne afwerkings is regdeur die huis.
Pragtige 4 slaapkamer, 2 badkamers en dubbel motorhuis, gereed om net in te trek.
Ideal vir kopers wat stapafstand van alle aktiwiteite wil wees.