Op die strand. Met die mooiste uitsig oor die baai.
Nader aan die strand kan jy nie kry nie. Met die mooiste uitsig. Berg, see en Mosselbaai. Kom maak hierdie adres jou adres.
Geleë in Menkenkop. Graniet afwerkings. Binne braai. Dubbel verdiepieng woning. Prag see-uitsig oor Hartenbos en Mosselbaai.
Ever consider building your own DREAM HOUSE. Now this is your opportunity to have the right address, brilliant sea-view and easy access to the N2. Only 20 min drive away from George Airport.
Fast developing residential area. Close to the Langeberg Mall. Easy exit to N2. 20 min drive from George Airport.
Baie sentraal in Hartenbos. Naby inkopie sentrum, Kerk en steeds 900m vanaf die hoofstrand.
Swembad in die kompleks met hyser en toegangsbeheer.
Goed geprys om te verkoop. Lae Heffings en goed versorg. Met eie braai area op balkon.
Stap afstand na die strand en ATKV aktiwiteite.
3 slp kamer huis, ongelooflike koop
Kwaliteit eiendom met die regte adres. Gerieflike leefhuis met seeuitsig. Noordfront en 'n bonus 2 x woonstelle ( toegerus), vir ekstra inkomste of vir die wat nie inwonend, inwonend wil wees.
Waar kry jy nog R690 00 se waarde in Hartenbos. Gemaklike toegangsroete na Louis Fourieweg. Naby inkopiesentrum (Langeberg Mall) 5 Min vanaf beide Diazstrand en Hartenbos hoofstrand. Verskeie eenhede beskikbaar.