Huis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, dubbel motorhuis, kombuis, waskamer is apart, pragtige houtvloere, nuwe kaste in komuis, met nuwe matte in die huis.
Pragtig gerestoreer met moderne afwerking, heerlike leefhuis.
Weatherley's meubels ten volle mee toegerus. Pragtige nuwe ontwikkeling naby Diazstrand. Alle meubels soos toegerus is ingesluit. Nuut en moderne afwerking.
Naby die warmwater swembad en waterpark by Diaz strand. 2km vanaf Langeberg Mall....