Vacant stand in new development, ideal to build in peacefull surrounding in the Garden route. Sentral to either George or Mosselbay.
Affordable coastal vacant stand in cresent, central placed with farmland view and mountains. One side already walled for privacy.
Once in a lifetime.
Real steel in Sandhoogte road Greatbrak river. ...
Hoog gelee met pragtige uitsig oor die Outeniqua bergreeks duskant die landelike omgewing op die voorgrond. Die ligging van hierdie erf is in 'n 1,1km breedte strook tussen die Outeniqua berge en see gelee, tog naby winkels en skole en binne 30km...
Hierdie seeuitsig erf is gelee in 'n culde sac, stapafstand strand toe. Die erf is 630m2 groot met 'n gelyk oppervlak wat laer boukoste tot gevolg sal he. Die ligging van hierdie erf is in 'n 1,1km breedte strook tussen berge en see, tog naby...
Pragtige oop seeuitsig vanaf George tot Mosselbaai in gevestigde area. Die trotse eienaar van hierdie erf kan 'n spoggerige woning oprig met 'n onbelemmerde seeuitsig geniet. Die erf is hoog gelee teenoor die erwe nader aan die see. Die erf is...
Seaview stand, short distance to the beach.
Small but cozy for weekend get a way!
Close to beach
Ideal for a weekend just to relax!