Hierdie eenheid het 3 slaapkamers, elk met ingeboude kaste, 1 volledige badkamer en 'n en-suite badkamer. 'n Oopplan kombuis en leefarea. Hier is ook 'n ingeboude braai op die toegeboude balkon wat dit baie gerieflik en privaat maak.
Die...
3 bedroom, 2 bathrooms and a double garage. Quality finishes.
Photo's to be updated as building continue.
Hierdie pragtige opgegradeerde eenheid in Hartenbos Landgoed is nou beskibaar om te koop.
Die grondvloer het 'n sonnige ingangsportaal met n oopplan sitkamer, braai kamer en kombuis . Die sitkamer is lekker ruim. Die braai area is 'n ideale...
Grondvloer woonstel in 'n baie gewilde kompleks in Hartenbos te koop.
Die woonstel is baie sentraal geleë en is stapafstand van alle aktiwiteite.
Hierdie nuut geboude woning is geleë in 'n 24 uur sekuriteitskompleks.
Met 'n pragtige seeuitsig kan mens die natuur en stilte geniet.
Die oopplan leefarea is ruim.
Moderne afwerkings is regdeur die huis.
Pragtige 4 slaapkamer, 2 badkamers en dubbel motorhuis, gereed om net in te trek.
Ideal vir kopers wat stapafstand van alle aktiwiteite wil wees.
Prag erf met lieflike uitsig oor 'n privaat wildsplaas. Onbepertke uitsig wat sorg vir die mooiste sonsondergange
This is a double size stand to surrounding vacant land. Ideal for duette building with a smashing mountain and agricultural view.
Ideal for Nutec or timber homes in modern beach type designs. Make appointment to view this piece of land.
Close to the...
This property consist of a 4 bedroom, 2 bathroom, open plan living area, kitchen, bar & braai area, double garage. Ample built-in cupboards right through the house.
The granny flat consist of 1 bedroom, 1 bathroom & open plan living area with...
Lovely face brick family home with Outeniqua mountain range view and Klein Brakriver in a distances over the farmlands.
Best build in modern open plan designs, separate scullery and a built-in braai.
Buy direct from builder and be the first to own...