Best buy for this beauty on the second floor. Fully furnished with beautiful sea view. Open carport in secure area.
400m from Seefront development.
Baie netjiese eenvlak 3 slaapkamer huis, 2 badkamers, in 'n goedversorgde, lae-onderhoud, tuin. Ideale huis vir beginners of vir mense wat wil afskaal maar nog steeds selfversorgend is en nie in 'n kompleks wil wees nie. Goed gelee in 'n rustige,...
Pragtige, lae onderhoud huis nou beskikbaar in Tergniet.
3 slaapkamer, 2.5 badkamer, 1 motorhuis en oorgnoeg spasie om jou droom tuin te begin. Twee van die slaapkamers het n en-suite badkamer. Hout deck op die boonste vloer en 'n gaste toilet op...
Hierdie eenheid is eintlik n ruim bachelor wat omskep is in 'n 2-slaapkamer eenheid. As jy heeldag buite baljaar is hierdie net die regte plekkie om saans weer jou batterye te herlaai. Die kombuis het alles wat nodig is, die badkamer is ruim met...
Wil jy deel wees van die vakansieluim in die hartjie van Diaz strand? Hierdie woonstel sal ideaal wees! Dit is 'n bachelor m.a.w. oopplan sit- en slaapkamer. Baie netjiese eenheid met gelamineerde vloere in sit- en slaapkamergedeelte en teels in...
Top of the range airconditioned furnished apartment not to be missed. Each bedroom fitted with flat screen television.This sectional title unit consist of two levels and each level consist of two large en suite bedrooms and one lounge. Bar...
Unobstructed views on Green belt towards the Outeniqua mountain range Great Brak Village and the Lagoon and rivermouth.
Highly elevated all above the rest with Eagles Eye view. Once in a lifetime opportunity to own this prime property on the popular...
Grondvloereenheid - luukse 2 slaapkamer, 2 badkamer (waarvan een en-suite is) - puik ligging - deel van die Hotel Riviera kompleks! Hierdie woonstel is baie netjies, met moderne afwerkings en baie kaste. Die oopplan kombuis en sitkamerarea is ruim...
Low maintenance 3 bedroom, 2 bathroom and double lock up garage situated in a quiet street in Fraaiuitsig.
The kitchen has space for a dishwasher and a washing machine. Double sink and enough cupboard space.
This house has a big outside area ideal...
Hierdie eiendom is in 'n veilige kompleks - loopafstand van Hartenbos se Seefront, dokters en ander noodsaaklikhede. Dit is 'n 3 slaapkamer eenheid met die moontlikheid om weer van die oopplan kamer 'n 3de slaapkamer te maak. Hier is 2 badkamers...