Money saver with instant walling all round for private living. Draw up your plan and dream your dream on this flat and level stand in new residential area of Reebok. Make it double or make it flat or partly elevated just plan it right with a...
Hierdie 3 slaapkamer eenheid bied die volgende: onder - netjiese kombuis, oopplan eet- en sitkamer, instapkas met hoofslaapkamer en 'n vol badkamer onder (modern en ruim). Met die trappe op na bo: 'n sitkamertjie en 2 slaapkamers elk met ingeboude...
This is a lovely north facing face brick newly build coastal home with backyard corner access. Walking distance from Reebok beach and easy access to N2 towards George and Mosselbay.
New phase in residential upmarket area and be quick to be the...
Uitmuntende vleishandel besigheid te koop in die hartjie van Hartenbos.
Bekend in hierdie area met vleishandel toekenings. Voorraad is ingesluit by die verkoopsprys.
Hierdie besondere ruim meenthuis bied jou 3 slaapkamers met 3 badkamers (waarvan 2 en-suite is), 'n baie ruim oopplan sit-, tv- en eetkamer, gerieflike oopplan kombuis met baie kaste. In die binnehof by die kombuisdeur is 'n ekstra kamer met eie...
3 Slaapkamers, 1 vol badkamer (en 'n gastetoilet met wasbak bo by 3de slaapkamer) moderne kombuis, heerlike leefhuis met baie pakplek en kaste in 'n veilige, rustige omgewing. Hier is alles wat jy nodig het en hierdie eiendom is net vir intrek en...
No costs except bond registration. 3 Bedroom and 2 bathrooms with a double garages is going to be built on the 564m² piece of vacant land.
Nuwe 3 slaapkamer huis met 2 badkamers in die gewilde gewilde veilige landgoed.Hierdie huis is tans besig om gebou te word en behoord teen einde April klaar te wees. die huis het n pragtige uitsig.
Perfect north facing home with openplan kitchen plus garage in quiet street. Large deck for entertainment and pretty garden and privacy. Air conditioners installed
You will fall in love with the beautiful views that surrounds this facebrick house,...
'n Baie netjiese 4 slaapkamer huis - alles op een vlak. Lig en ruim en net reg om in te trek en te kom bly. Genoeg kaste, oop vloeiende vertrekke in 'n rustige, veilige omgewing met die mooiste see-uitsig!!
Daar is een toesluit motorhuis met...