Hierdie is n netjiese skoon 3 slaapkamer, 2 badkamer meenthuis. Baie netjiese braai area, ruim oop plan sit, eetkamer en kombuis area en met n dubble garage in n veilige kompleks
Unique openplan on one level with additional granny flat with own entrance under one roof. Spacious and a well planned kitchen fitted with eye level stove. Guest toilet plus to full bathrooms.
Unobstructed seaview from this openplan design in all aspects, glass, aluminium, granites, porcelain floor tiles. All 3 bedrooms are ensuites with all modern interiors features in the latest commodities. Every room in perfect seaviews, perfect...
Ideal lock up and go. seperate wooden deck for own use. Communual Pool in complex. Close to sea and with seaview in open plan. Sectional title own unit in secure complex. Seoerate laundry in Garage.
Situated in a quite area in Reebok with sea view from the deck/patio.
Open plan kitchen/lounge and dining room area for that cozy feel.
This house consists of a separate water tank for grey water (Laundry water) with pump.
Kitchen area has a...
Hierdie gelyk erf is 775vk m groot en grens aan 'n groen area wat jou meer privaatheid gaan bied.
Erwe in die gewilde Monte Christo eko-sekuriteitslandgoed word minder. Skakel gerus om hierdie erf te besigtig om te verseker dat jy daardie...
hier is n ruim 2 slaapkamer, 2 badkamer meenthuis. n netjiese oop plan sitkamer kombuis met n binne en buite braai.hierdie meenthuis is baie naby aan al die nodige winkels en strand
Gerieflike 2 slaapkamer woonstel met 1 badkamer in n goed onderhoude woonstel blok in n veilige kompleks. Ideal vir toesluit en ry
Hierdie ruim, gesellige, leefhuis bied 4 lieflike groot slaapkamers en 2 badkamers waarvan een en-suite is. Die groot eenslaapkamerwoonstel met eie badkamer en sitkamer bied plek vir oupa en ouma - of wat jy graag daarmee wil doen. Dit is 'n huis...
Hierdie gesinswoning bied 4 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 en-suite is. Die kombuis is oopplan, daar is 'n tv kamer met 'n skuifdeur wat weer uitgaan in 'n aparte oopplan sit- en eetkamer. Hierdie vertrek het ook 'n skuifdeur wat weer...