Pragtige, uiters netjiese, ruim (totale oppervlak is 443vk m) klinkersteenwoning wat net reg is om in te trek. Die oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer vorm 'n gesellige eenheid . Daar is 'n ingeboude kroeg in die sitkamer, 'n kuierplek met...
Pragtige 2 slaapkamer, 2 badkamers met toegeboude stoep en 'n binne braai. Loop afstand na winkelsen en die see.
Op hierdie erf, wat een van die beste see-uitsigte in die landgoed het, het jy nou die geleentheid om die eienaar te word van 'n pragtige, moderne woning. Dit is 'n dubbelvlak woning wat jou die volgende bied: op die boonste vlak is 'n dubbel...
Hierdie moderne eiendom kom in op 'n gelykvlak met dubbel motorhuis, oopplan kombuis, eet- en sitkamer (met 'n kaggel), hoofslaapkamer (met en-suite badkamer) en 'n stoep met 'n ingeboude braai wat 'n lieflike uitsig bied oor die Outeniekwaberge...
Pragtige 3 slaapkamer, 2 badkamer met ruim toesluit motorhuis.
+- 1.2 km vanaf hoofstrand.
Ongemeubileerd.
This beautiful, newly built home with a view is situated in Monte Christo Estate in Hartenbos.
4 Bedrooms, 3 bathrooms, and a double garage. Open-plan home with private apartment with direct excess to the main house. 24-hours secured access with...
A must-view and own property! Stylish 3 bedroom, 2 bathrooms, and 2 garage house in this peaceful Eco-Estate. Surrounded by farms and a game farm where numerous wildlife can be seen. 24-hour security enables you to walk or cycle through the estate...
Easy building on flat vacant erf and facing north is this what you are looking for at this bargain price in Reebok. Only a few left in this centrally placed area, close to a supermarket, chemist and petrol station. Quick access to N2.
Call for...
Panoramic views towards Mossel Bay Point and Harbour over famous Diaz beachfront. The most highest point for best position in Eco Estate. Close to N2, Langeberg Mall, schools and beaches.
Short distance to George ideal for secure living with...
Ideale 2 slaapkamer woonstel , 1 badkamer , in n sekuriteits kompleks met veilige toegang en baie naby die strand, baie naby al die nodige winkels