Loop afstand na alles. Kom maak hierdie huis jou vakansie huis.
Maak ñ aanbod en benut hierdie plekkie dadelik. Geniet die see lug terwyl jy langs jou eie braavleisvuur staan. Stap afstand na alla aktiwiteite. Glybaan, strand en ATKV aktiwiteite.
Townhouse in secure area. Beautifull seaview and a must see property. BONUS - immidiate accopation.
Drie slaapkamer, twee badkamer, dubbel motorhuis. Erf is 792m².
Dit kan u huisie by die see wees.
Tuindienste, huiseienaarsversekering en sekuriteit ingesluit by heffings. Meubels en toebehore ingesluit.
Groot 4 slaapkamer huis met nog ñ woning op die perseel.
North facing with beautiful views.
Large stand with three sides already walled.
Baie potensiaal vir akkommidasie. Bubbel val sal see-uitsig hê. Baie sentraal. Baie ruim. Kan onderverdeel word.
ñ Moet sien plaas. Pragtige plek met soveel potensiaal.
Home with 3 self catering flats. Very central. Sea and mountain view. Well maintained ideal for large family or guesthouse. A must see. Well Priced!