Renovators dream
Cornerstand in well known and popular gardenroute with the best views towards the Outeniqa mountains and farmlands.
Farmstyle living on the Garden route
Hierdie 5 slaapkamer huis is netjie oorgedoen. Alle mubelment is ingesluit. Moenie die kans misloop om hierdie huis joune te maak nie. In gewilde area in Hartenbos. Maak dit of ñ vakansie huis of permanente huis.
Kom bou jou droom huis.
Pragtige uisig een van die mooiste erwe in Hartenbos.
Groot genoeg vir 'n lekker vakansie huis by die see.
Raak verlore met die mooiste uitsig oor die Hartenbos mond.
Gerieflike 2 slaapkamer 2 badkamer meenthuis, met dubbel motorhuis
Buite braai area vir die lekker somerdae.
Kom maak hierdie woonstel joune. Met see uitsig en naby alle aktiwiteite. Jou eie vakansie woonstel by die see.
Kom maak hierdie pragtige huis jou familie huis. Mooi ingang. Groot onder dak braai.
Groot kombuis. Bonus: 1 slaapkamer woonstel.
Op die strand. Met die mooiste uitsig oor die baai.
Nader aan die strand kan jy nie kry nie. Met die mooiste uitsig. Berg, see en Mosselbaai. Kom maak hierdie adres jou adres.