2.6 ha Smallholding with Outeniqua Mountain view and Municipality water and electricity.
2km from Greatbrak village. 30km from George airport. 4 Hour drive from Cape Town.
Bargain price in the Garden Route
Hulle kan jou nie toe bou nie. Lekker groot erf met prag see uitsig in die hartjie van Reebok. Mooi baai uitsig om walvisse te sien baljaar
Stunning unit with pool in complex. Walking distance to main beach. Funiture included. Two bedroom, bathroom and garage.
Prag erwe met vallei uitsig tussen George en Mosselbaai gelee en baie gewilde kus omgewing. Lughawe in direkte nabye toegang. Kom bou hier vir aftrede terwyl dit nog bekostigbaar is.
Geleê in vinnig groeiende kusdorp. Klipgooi van gewilde Hartenbos met prag vallei uitsig. Goeie belegging.
Groot 3slp, 2 badk leefhuis.Pragtige berg uitsig. Oopplan leefareas met binnebraai
Goed geprys om te verkoop. Lae Heffings en goed versorg. Met eie braai area op balkon.
Stap afstand na die strand en ATKV aktiwiteite.
3 slp kamer huis, ongelooflike koop
Onthaal al jou vriende op een slag. Hierdie is 'n huis vir 'n groot gesin. Woonstel onder aan die huis en 'n grannie flat agter met swembad. Veiligheids ogies buite met alarm. Pragtige see uitsig.
Kwaliteit eiendom met die regte adres. Gerieflike leefhuis met seeuitsig. Noordfront en 'n bonus 2 x woonstelle ( toegerus), vir ekstra inkomste of vir die wat nie inwonend, inwonend wil wees.